Izak de Vries

My bio is hier te kry. / You can find my bio here.

Ek is ‘n boekliefhebber en fotograaf. / I am a book lover and photographer.

Ek bemark LAPA Uitgewers se boeke en skrywers. / I market LAPA Publisher’s books and authors.

Ek is ‘n trotste ambassadeur vir die Durbanville Kinderhuis. / I am a proud ambassador for the Durbanville Children’s Home.

Ek hardloop kaalvoet vir die Durbanville Kinderhuis in die kleure van Celtic Harriers.

I run bare-foot races the Durbanville Children’s Home in the colours of Celtic Harriers.

Voëls fassineer my. / Birds fascinate me.

Die natuur hou my heel. / Nature keeps my whole.

Umuntu umuntu ngabantu.

Ek is mens danksy ander mense.

I am human because of other people.

 

Opinies hier uitgespreek, in die gedrukte media, of aanlyn, is my eie en reflekteer nie noodwendig op enige werkgewer of kliënt se sienings nie.

Opnions expressed here, in the printed media or online, are my own and do not necessarily reflect that of any employer or client.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *