(Afrikaanse teks is net hieronder)
I write, I read, I love, I take pictures
I live in Gqeberha.
I love books, dogs, cats, photography and quite a few people too!
My main clients are LitNet and Voertaal.
I am also involved with PEN Afrikaans the Langenhoven Memorial Fund.
Whenever I can, I leave the city behind to find solace in nature.
Ek skryf, ek lees, ek hê lief, ek neem foto’s
Ek woon in Gqeberha.
Ek hou van boeke, honde, katte, fotografie en ’n hele paar mense ook.
My grootste kliënte is LitNet en Voertaal.
Ek is ook betrokke by PEN Afrikaans en die Langenhoven Gedenkfonds.
Wanneer ek ’n oomblik het, kuier ek graag in die natuur.
Opinies hier uitgespreek, in die gedrukte media, of aanlyn, is my eie en reflekteer nie noodwendig op enige werkgewer of kliënt se sienings nie.
Opnions expressed here, in the printed media or online, are my own and do not necessarily reflect that of any employer or client.